+9
Selfsorg in Boland

Vinehill Guest Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Eikendal Road, Off R44, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Vinehill Guest Cottage bied bekoorlike selfsorgverblyf in Stellenbosch, 'n dorp wat deur die Kaapse Wynlande omring word, en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, koffietafel, kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n kuierarea buite met 'n tuinuitsig, en daar is 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area op die stoep. Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ligging

  • Eikendal Road, Off R44, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Eikendal Road, Off R44, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5b1b7061c40741693595d5746cac524d44220d426f07d7fbe58261afd851c24d4e98cbeb8f5620519dfc7f8a046d607474d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 2) Eikendal Road, Off R44 Stellenbosch 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.01424 18.833833
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang