+10
Selfsorg in Johannesburg SSB

Vintage City Styled Loft

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 286 Fox Street, Unit 704, Johannesburg, 2094, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Vintage City-Styled Loft is 'n selfsorgwoonstel in Johannesburg, met slaapplek vir 2 gaste wat op soek is na 'n sentraal geleë wegbreek.

Die woonstel is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed word voorsien.

Die kombuisie is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea bied 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix.

Bykomende geriewe sluit in WiFi, 'n draagbare gasverwarmer, tee- en koffiemaakgeriewe en veilige parkering vir gaste se gerief.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Senzo Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 286 Fox Street, Unit 704, Johannesburg, 2094, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 620
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 620
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 620
per nag (plek vir 2)
Bespreek

286 Fox Street, Unit 704, Johannesburg, 2094, Gauteng

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2f18e5b4df88a7515e9c0e8a8504ed95cfa8016f47bc62bb9b45cb50bfa4d8611f63a8110913fd9448871fcecf7e0636539?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 286 Fox Street Unit 704 2094 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -26.2043161 28.0595679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang