+12

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Andre H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Fantastic. Ons het ’n baie aangename verblyf by Spasie @ Potch gehad. Die plek was netjies, skoon en goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die atmosfeer was rustig en die ligging was baie gerieflik. Die gasheer was vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer hier bly en kan dit aanbeveel vir enige iemand wat Potchefstroom besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Spasie@Potch bied jou alles wat nodig is en nog meer. Lieflike fasiliteite. Beveel dit met die grootste vrymoedigheid aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karika G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Sal definitief weer daar bly. Die blyplek was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Viooltjie sal ons beslis weer sien! Pragtige, gerieflike plek, alles wat jy nodig het is daar. Beveel dit sterk aan vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Sien sterre. Baie oulike plek met als wat jy nodig het, baie ruim en skoon, gasvrou baie vriendelik en behulpsaam, sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2025

Die verblyf was perfek vir ons gesin. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Baie lekker. Die kort tydjie was baie lekker. Viooltjie was baie netjies en ruim en sal weer bespreek in die toekoms. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christo D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Gemaklik, gerieflik, aangenaam, bevredigend. Ja. Alles wat nodig is beskikbaar. Baie gemaklik en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek

5 Pavey Street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e445b78847d805a2f1a486b0dffadb2c1b3d814005a1e18fcd9820d0bcbe93994b3d7e9adf7029b517e347c4a82c91ff6bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 5 Pavey Street Baillie Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.712164091824 27.113500773194
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang