+23

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Geen TV of WiFi is beskikbaar nie.
'n Minimum van 2 nagte moet bespreek word en 7 nagte tydens die skoolvakansie.
Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Diere word nie op die strand toegelaat nie, want dit is 'n beskerm-area vir die swarttobie.
Rook en troeteldiere is verbode in die huis.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 100
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 100
per nag (plek vir 8)
Bespreek

10 Fourth Lane, Vleesbaai, Mosselbay, 6501, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0OWM2OWQyLTE2NjAtNGRkYS04NjU1LTkyYmY3NTYyYmFmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 8 mense 16 5 1 5 10 Fourth Lane Vleesbaai 6501 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.289195742186 21.912649869919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang