Visblik

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Visblik
Selfsorg.
Belasting en Ekstras
Geen TV of WiFi is beskikbaar nie. Ons wil hê ons gaste moet behoorlik ontspan en afskakel.
'n Minimum van 2 nagte moet bespreek word en 7 nagte tydens die skoolvakansie.

'n Eenmalige skoonmaakfooi van R200 word ekstra gehef.

Diere word nie op die strand toegelaat nie, want dit is 'n beskerm-area vir die swarttobie.

Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar bring asb. jou eie swemhanddoeke.

Rook en troeteldiere is verbode in die huis.
Kansellasiebeleid: Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100% van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Visblik gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 150 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za