6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R361, Farm Vischgat, Loxton, 6985, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vischgat Farm Guest House skuil op 'n skilderagtige plaas langs die Fraserburg B-pad, 30 km vanaf die Karoo-dorpie Loxton.
Verblyf word in 'n kothuis met 3 slaapkamers en slaapplek vir 6 gaste gebied. Twee van die slaapkamers het koninggrootte-beddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond en 'n ketel toegerus. Die leefarea spog met 'n ingeboude braai, gemaklike sitplek en 'n toonbank met stoeltjies. Buite is daar 'n swembad waarin gaste kan afkoel.
Die donkie-geiser word met vuur verhit om warm water te voorsien. Indien gaste dit nie self wil aansteek nie, sal die eienaar seker maak dit word gedoen.
Gaste is welkom om die plaas te verken, te gaan stap of fiets te ry en die voëllewe en wilde diere dop te hou. Saans kan hulle op die stoep ontspan en die asemrowende Karoo-hemel bewonder.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R361, Farm Vischgat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Gaste dink Vischgat Farm Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R361, Farm Vischgat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang