+20
Selfsorg in Stadskern

VistaBlu

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 40 Military Rd, Schotsche Kloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

VistaBlu is 'n selfsorgwoonstel op die drumpel van die middestad in Bo-Kaap, 'n area met 'n ryk kultuur, kleure, teksture, geure, klanke en stories. Gaste kan die skouspelagtige uitsig oor die stad tydens hul verblyf geniet.

Dié woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus en daar is ook 'n eet-area met sitplek vir 4 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi word voorsien.

Die sitarea lei na die balkon waar gaste kan ontspan, 'n drankie drink en die stad-uitsig geniet. Die woonstelblok het 'n gemeenskaplike sitkamer, kuierdek, wasgoedkamer en 'n swembad. Parkeerplek vir fietse en kelderparkeerplek is vir elke eenheid beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Agents Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 778

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 40 Military Rd, Schotsche Kloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

40 Military Rd, Schotsche Kloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe99611f573a2675a535a48b8f931880dee95493ded4be354e81a94934a076ffdc643c26128babfb79cb922629010f5498769?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 40 Military Rd Schotsche Kloof 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.924062671724 18.410833576999
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang