Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 161 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Deon B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon netjiese plek, waarde vir geld! Great plek, veilige parkeering, lekker groot bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiefie B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Bekostigbaar, skoon. Was baie lekker en netjies. Bekostigbaar en vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larika S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Lekker gebly. Baie lekker gebly! Alles was goed. Die gasheer was altyd beskikbaar vir enigiets. Die WiFi het soms gesukkel, maar ons neem aan dit was oor die reënweer. Sal beslis weer daar bespreek! Baie vriendelik en die plek was netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ons sal graag weer hier oorslaap. Gerieflike, netjiese en bekostigbare verblyf in stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnus O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Oulike plekkie. Baie oulike plekkie, ons het lekker oornag en ontbyt gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties. Skoon. Vriendelike gasheer. Dit was 'n goeie keuse en beslis my oornagplek in Potch. Edwill is 'n fantastiese gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel G
1 nag
5.0
Nov 2025

Skoon en netjies. Ja, ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vwp Procurement And Exports (Pty) Ltd Vat No: 4410287363 J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Excellent, clean, safe and very friendly service. Will return again in future. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carika K
1 nag
5.0
Nov 2025

Baie aangenaam. Dit was heerlike, veilige verblyf met baie gawe gashere. Hierdie plek kan ek met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 161

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Tuin Street, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4743bf2e746d172614edf11f8e1e10014edfef80e1eb6f141e179f3378373c2be8d9e22152ddee29a1d5e17933adb8ee0050?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 161 5 1 5 6 Tuin Street Die Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.700034781497 27.080858198856
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang