+32

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 185 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Cashandra L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Waarde vir geld. Ons was baie vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Die plek is skoon en gerieflik. Ons sal beslis weer daar wil oorslaap as ons in Potch is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenilee K
1 nag
5.0
Jun 2026

Rustig en luuks. Baie lekker gebly, gevoel asof ek op vakansie is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael P
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Neat and affordable. The place was neat, and the host was helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Sal die plek aanbeveel. Skoon, netjies en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rassie V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Rustig en lekker geslaap. Ja, lekker gesels. Rusbank in eetsaal. Kombuis meer privaat aanbeveel. Graanvlokkies, warm borde, tamatieskyfie by omelette aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandie (johanna Maria) B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Skoon, netjies, rustig. Meer as voldoende vir 1 of 2 aande. Skoon, netjies en rustig. Hou van die klein detail soos 'n klein skertjie om jou koffie, tee en suiker sakkies oop te sny.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene B
1 nag
5.0
Mrt 2026

Waarde vir jou geld. Baie netjiese plek. Net jammer van die muskiete wat gepla het. 'n Blikkie Doom in die kamer sou gehelp het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David M
1 nag
5.0
Feb 2026

Absoluut aan te beveel en baie netjies! Baie netjies en skoon en die ontbyt was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lekker, privaat en rustig. Ek en my vrou het die wegbreek baie geniet. Dit was goed om weg te breek van ons besige en stresvolle werk. My vrou is 'n hoërskoolhoof en het die rus baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 185

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Tuin Street, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4743bf2e746d172614edf11f8e1e10014edfef80e1eb6f141e179f3378373c2be8d9e22152ddee29a1d5e17933adb8ee0050?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 185 5 1 5 6 Tuin Street Die Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.700034781497 27.080858198856
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang