- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - R701, Farm Vlakplaats, Bethulie, 9992, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Vlakplaats Guest Farm bied selfsorgverblyf op 'n werkende skaapplaas, sowat 45 km buite Bethulie. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike en rustige omgewing sodat hulle tydens hul verblyf kan ontspan.
Gaste het 'n keuse tussen 2 eenhede, afhangende van hul behoeftes. Albei die eenhede beskik oor privaat ingange, gemaklike beddens, privaat badkamers, linne en handdoeke, yskassies, mikrogolfoonde, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging.
Die verblyf bied ook braaigeriewe en 'n gedeelde swembad.
Hierdie gasteplaas is ongeveer 8 km vanaf die N1 en 25,7 km vanaf Gariepdam.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R701, Farm Vlakplaats, Bethulie, 9992, Vrystaat
- Gaste dink Vlakplaats Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R701, Farm Vlakplaats, Bethulie, 9992, Vrystaat
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang