Vlakte Motel
8 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Sheeplands, Banff Farm, Portion 14, Little Brak River, 6503, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vlakte Motel bied 'n rustige plattelandse wegbreek, perfek vir klein of groter groepe. Hierdie verblyf is net 10 km vanaf Kleinbrakstrand en 20 km vanaf Hartenbos. Dit bied 'n asemrowende uitsig en uitstekende stapgeleenthede.
Dié verblyf bied 'n plaasstyl-wegbreek met slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die gemeenskaplike kombuis is met 'n yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite is 'n lieflike dek met sitplek en braaigeriewe.
Gaste kan die rustigheid van die plaaslewe geniet en daar is skape, hoenders en beeste wat naby rondloop en daar is ook 'n kans om plaaslike wild te sien. Hierdie rustige omgewing is die ideale toevlugsoord vir natuurliefhebbers.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Jan-Louis Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Sheeplands, Banff Farm, Portion 14, Little Brak River, 6503, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Sheeplands, Banff Farm, Portion 14, Little Brak River, 6503, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang