2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - De Mond Road, Arniston, 7280, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vlei Café Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die Vogelgezangplaas, net 21 km vanaf Arniston in die Wes-Kaap. Hierdie oopplan-kothuis bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Dié kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer net buite die kothuis wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die badkamer is langsaan die kothuis.
Die kombuisie is met 'n stoof, oond en 'n yskas toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en ingeboude braaigeriewe. Alle nodige eetgerei en breekware word voorsien.
Neem asb. kennis dat daar geen elektrisiteit by hierdie verblyf is nie. Paraffienlampe en kerse word voorsien. Gaste moet asb. hul eie beddegoed, linne, duvets, komberse en kussingslope saambring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Colleen Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 11
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- De Mond Road, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Vlei Café Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
De Mond Road, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang