Pick your preferred language

English

Afrikaans

+50
Gastehuis in Marina Da Gama

Vlei Cove Guest House

  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 18 Admirals Walk, Marina da Gama, Cape Town, 7945, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Vlei Cove Guest House bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in 'n stil doodloopstraat in Marina da Gama, Kaapstad, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié gastehuis beskik oor 3 pragtige eenhede, elkeen met 'n en suite-badkamer. Elke eenheid het gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit kombuisies, tee- en koffiemaakgeriewe, TV's en gratis WiFi in.

Elke eenheid het 'n asemrowende uitsig op die berge en oor die marina. Gaste kan in die tuin ontspan, die Zandvlei-riviermonding en marina-waterweë per kano verken, of in die natuurlike swembad afkoel. Die gastehuis het rugsteun-elektrisiteit, en veilige parkeerplek word vir gaste voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.2
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sarik HG Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 18 Admirals Walk, Marina da Gama, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vlei Cove Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Admirals Walk, Marina da Gama, Cape Town, 7945, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9051a8e7323c78fd6fee979c8e33e1fdfd8949208b6f13ddf61d582559b5df5d3b1d75ee6f433b0ff821233cbc57b8826ef2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 18 Admirals Walk Marina da Gama 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.094199995084 18.474256893254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang