Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voetspore Self-Catering

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Voetspore Self-Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Alidius Bernard D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alidius Bernard D
Gesin met tieners

Baie skoon en netjies en 'n goeie self catering opsie.

Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies. Voorsien lekker hout om te braai en is 'n heerlike self catering opsie.

Karla E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla E
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en veilig.

Dankie, ons het baie lekker geslaap.

Runa V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Runa V
Saam met vriende

Ons het slegs daar oornag op ons terugreis, maar was aangenaam verras.

Pragtige en baie netjiese en skoon akkommodasie. Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasheer en het heerlik gebly. Ek kan Voetspore 100% aanbeveel.

Monique H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornag plek. Vriendelike mense.

Baie lekker oornag plek. Ons sal beslis weer besoek.

Hannelie T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie T

Pragtige akkommodasie met alles en meer wat jy nodig het vir 'n lekker oorbly.

Die akkommodasie is puik, modern en uiters gerieflik. Die eienaar is aangenaam en hulpvaardig. Die WiFi-spoed is fantasties.

Hannelie T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie T
Gesin met tieners

Puik waarde vir geld.

Pragtige akkommodasie, met 'n vriendelike gasvrou. Alles wat mens moontlik nodig het vir die verblyf en meer was deur voetspore voorsien.

Andre E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Hierdie plek is 'n juweel, sal dit definitief aanbeveel en ons sal enige tyd weer daar slaap.

Ronel L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L
Saam met vriende

Het ongelooflik goeie diens gekry en alles pragtig.

Fantasties. Alles pragtig. Gasheer was ongelooflik vriendelik.

Brenda D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda D

Pleasant.

Very pleasant stay, with everything we needed.

Voetspore Self-Catering se terugvoer

Thank you Brenda, it was nice having you here.

Voetspore Self-Catering
Werner D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D

Oppad Swakopmund toe vir vakansie saam met gesin.

Baie vriendelike ontvangs deur Theresa. Die ligging van die perseel is goed - in die hoofstraat, maar aan die ende van die straat, so die verkeer het nie gepla nie. Die plek is nuut gebou, so dis in 'n puik kondisie. Die kamers is ruim met lugversorging en nuwe beddegoed. Die kombuis het al die toebehore wat jy nodig het. 'n Ingang en uitgang op die perseel maak dit gerieflik vir die wat karavaan of waentjie sleep. Die parkeer area is naby die kamers gelee, en daar is goeie veiligheid vir jou voertuig.

Marion N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en skoon plek met alles wat nodig is in die eenheid.

Dankie vir ons hartlike verwelkoming, dit het gevoel asof ons by familie gaan kuier het. Die eenheid is baie ruim met pragtige meubels. Ons was moeg na 'n lang reis en het die lekker stort en koel eenheid baie geniet. Ek kan Voetspore enige tyd aanbeveel. Ek sal vir seker weer daar tuis gaan.

Voetspore Self-Catering se terugvoer

Marion,
Baie baie dankie vir jou resensie.
Dit was so aangenaam om julle te ontmoet en te huisves.
Tot volgende keer.

Voetspore Self-Catering
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 25, Gobabis, Namibië, 0000, Omaheke
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fe50f48b2779f45c3732a8c54dd8f02a44b158f29cd45efd68cb5078fa48978dac6266ba15857e2ca72ff1e0234014f92a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 25 Church Street Gobabis 0000 Omaheke 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.450706263428 18.964312672655
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem