7 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 285 Forest Drive, Vogelgezang, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vogelgezang is teen die voetheuwels van 'n bergreeks in die Tsitsikamma Nasionale Park. Dit is 'n oase van rus en natuurlike prag in die hartjie van die Tuinroete. Die vakansiehuis is ideaal vir gaste wat die vreedsaamheid van die omliggende area wil geniet.
Vogelgezang bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 1 stapelbed en 1 enkelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n aparte toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, diepvrieskas, stoof, oond, wasmasjien, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met OpenView HD-kanale. Die groot tuin het buitemeubels en 'n vuurput. Veilige parkeerplek vir 3 voertuie is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 285 Forest Drive, Vogelgezang, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Vogelgezang het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
285 Forest Drive, Vogelgezang, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang