+28

Von Chambers @ Blouberg

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Blaauwberg Road, Unit 8, South Views, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Von Chambers @ Blouberg is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige gebou in Table View, Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspanne en gerieflike basis terwyl hulle hierdie kusvoorstad besoek.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die slaapkamer lei na 'n privaat stoep met buitemeubels. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die knus sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met stroomdienste. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n binnehof met 'n etenstafel en braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby verskeie winkels en restaurante. Blouberg se strandfront is ongeveer 600 m ver en die middestad is ongeveer 17,6 km ver.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 33 Blaauwberg Road, Unit 8, South Views, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Von Chambers @ Blouberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Blaauwberg Road, Unit 8, South Views, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA286aedc08ed0c798cdb01a5a5d32a1f981c806010fd46c4ff89074a886c0cce9f20bfcffba7863c4a838fedf260af8748c04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 33 Blaauwberg Road Unit 8, South Views 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.822563132797 18.482643663883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang