Vosloo's Rest
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reg Oliver-laan 16, Sonlandpark, Vereeniging, 1937, Gauteng
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vosloo's Rest is in die rustige en veilige omgewing van Sonlandpark. Dit is 'n losstaande woonstel op die eienaar se perseel, met sy eie aparte ingang.
Dié oopplan-eenslaapkamerwoonstel bied gerieflike slaapplek aan 1 tot 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, lugbraaier, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n tafeltjie met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n stoep met meubels, braaigeriewe en 'n swembad. Die verblyf is omhein en perfek vir klein diere. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Ligging
- Reg Oliver-laan 16, Sonlandpark, Vereeniging, 1937, Gauteng
Sien meer verblyf in Vereeniging Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reg Oliver-laan 16, Sonlandpark, Vereeniging, 1937, Gauteng