Votadini Country Cottages
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: BH22, Hekpoort, 1790, Gauteng
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Votadini Country Cottages is naby die R560 in Hekpoort in die hartjie van Witwatersrand en die Magaliesberge geleë.
Die verblyf bestaan uit 6 selfsorg-kothuise wat individueel versier is en elk slaapplek vir 2 of 6 gaste bied. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin. Elke kothuis het 'n en suite-badkamer, kombuisies, 'n kaggel, yskas en onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.
Addisionele geriewe op die plaas sluit 'n swembad en 'n lowerryke tuin in waar gaste lekker kan ontspan.
Kom skop jou skoene uit en ontspan is ons mooi omgewing!
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- BH22, Hekpoort, 1790, Gauteng
- Gaste dink Votadini Country Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: BH22, Hekpoort, 1790, Gauteng