2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Winterhoek Road, Vrolikheid Landgoed, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vrolikheid Landgoed - Barn Owl Cabin is op 'n vrugteplaas in die pragtige Tulbagh-vallei geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na gerieflike en rustige verblyf wat deur die natuur omring word.
Dié oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, TV en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.
Barn Owl Cabin bied die perfekte mengsel van natuur en luuksheid. Hiér kan gaste 'n uitsig vanaf die warmbad of die net geniet. Die verblyf spog ook met 'n bosbad. Gaste kan die plaas te perd saam met 'n ervare gids verken. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Ané Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 66
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Winterhoek Road, Vrolikheid Landgoed, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Vrolikheid Landgoed - Barn Owl Cabin het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Winterhoek Road, Vrolikheid Landgoed, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang