2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Winterhoek Road, Vrolikheid Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vrolikheid Landgoed - Woodpecker Cabin is op 'n produserende vrugteplaas in die pragtige Tulbagh-vallei en is ideaal vir gaste wat gerieflike, rustige verblyf in die natuur soek.
Die oopplan-houthuisie bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n buitebad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n rusbank, TV en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Woodpecker Cabin bied luuksheid in die natuur en spog met 'n uitsig vanaf die net en warmbad. Avontuuriers kan die plaas te perd saam met 'n ervare gids verken. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Ané Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 74
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Winterhoek Road, Vrolikheid Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Vrolikheid Landgoed - Woodpecker Cabin het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Winterhoek Road, Vrolikheid Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang