Vue La Mer
12 gaste
5 slaapkamers
7 beds
5 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Krige Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vue La Mer is 'n ruim dubbelverdieping-vakansiehuis wat in Onrus geleë is, met ongelooflike see-uitsigte, ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende.
Dié eiendom kan tot 12 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 5 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde en vierde slaapkamers 'n stapelbed sowel as 'n enkelbed bevat. Die oorblywende badkamers is toegerus met storte.
Dié luukse vakansiehuis spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas. Die oopplan-sitkamer het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan terwyl hulle die see-uitsigte bewonder. Daar is ook 'n binnebraai.
Die leefarea maak oop op 'n dek met buitesitplek. Oorgenoeg parkeerplek op die perseel is beskikbaar, en die eiendom is omhein en veilig vir kinders.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 71
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 22 Krige Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Krige Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang