+61

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 310 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Marize G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Awesome. Baie netjies en skoon. Ons het lekker gerus en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Vulture Creek
Dankie vir julle! Hoop om jul weer te sien.

Ruan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie lekker gebly en gekuier. Baie rustige atmosfeer en omgewing. Bestuurder baie aangenaam. Heerlike swembaddens. Mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Vulture Creek
Dankie vir julle. Hoop ons sien julle weer.

Alana S
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Goeie slaapplek. Ons het 'n troue bygewoon wat naby geleë was en was bitter dankbaar dat daar moeite gedoen is om ons kamers vroeër reg te kry. Die kamers was ruim en die beddens gemaklik. 'n Waaier in die kamer sou dit soveel beter gemaak het, aangesien dit nogal bedompig was. Kommunikasie was uitstekend gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Vulture Creek
Hello Alna Dankie vir julle terugvoer, hoop om jul weer te sien. Sonja

Mathari N
Kort verblyf
3.8
Jan 2026

Was a natural place to be. It was fine, but we struggled with the location. 1. No TV. 2. No WiFi. 3. They must improve the cleanliness of their facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Onica R
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jan 2026

Good stay though with some challenges. The chalet needs regular fumigation. We stayed at Warren's chalet, the shower needs to be improved. No shower wall mount/metal shelf. No place at all to put your toiletries. It's about time they install WiFi and television. If not, drop the price. Dishcloths were old and dirty. Spider webs. No mirror in the downstairs bathroom. Hope they do better in future. The owner is welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Sonja
Vulture Creek
Hello Onica Thank you for your review. We have closed the Warren and Honeymoon unit and fumigated it, as well as all our other units, after this extremely rainy season we have experienced. This unit is up for an upgrade now this year, and we are busy with the WiFi for the whole lodge. We have dealt with all your listings in your review and appreciate it kindly. Thank you Sonja

Menitsa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons het heerlik ontspan, mooiste swembad met berg in agtergrond. Blyplek was heerlik, ons kamer het die mooiste uitsig en die gasheer is baie vriendelik. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Vulture Creek
Dankie Menitsa, dit is lekker om so terugvoer te ontvang.

Molamo-A-Ngwana Johannes N
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Beautiful. Great accommodation, friendly people, spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Vulture Creek
Thank you kindly, Molamo. Hope to see you soon.

Deliwe M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Everything I expected and more. The host was just amazing, words fail me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Perfekte plek vir 'n naweek weg. Eenheid was netjies en skoon, stoep en braai area is groot genoeg en mens kan lekker daar buite sit en kuier. Herman is baie vriendelik, asook die werkers. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabelle H
1 nag
5.0
Okt 2025

Goed ingerig, gerieflik en in die natuur. Baie! Herman was besonder gasvry en het ekstra moeite gedoen met spesiale versoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 310

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 000
15 % AF
R 1 000 R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 000
15 % AF
R 1 000 R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 000
15 % AF
R 1 000 R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Plot S08, Skeerpoort, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ff798a224e632535cc6ab37019b8420b2cd0c4838c654386f59a5d9fd89ad310d6d10dd76bac0baa7acc3092b4ad9c7f416?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag (plek vir 2) 310 5 1 5 Plot S08 Skeerpoort 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.774930268069 27.761173751307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang