Vultures View 6

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Melissa D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Sal beslis weer teruggaan. Ons het so lekker gebly. Jammer dit was net vir 1 aand gewees. Dirk was baie behulpsaam en het dadelik geantwoord as ons iets kortgekom het. Sal regtig weer soontoe gaan. Die kinders het dit baie geniet. Regtig gevoel of mens weg van die stad se lawaai is. Alles was netjies en skoon. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa G
1 nag
3.2
Aug 2025

Dis nie 'n aand werd nie. Die plek is nie 'n aand werd nie. Baie koud. Die plek is nie 'n aand werd nie. Baie koud in die winter, so maak seker jy bring jou eie verwarmer en hout word ook nie verskaf nie en word ekstra gevra. Die TV het ook nie gewerk nie. Die deure binne sluit nie. Geen bedside lampies nie. Geen WiFi nie. Die plek is wel skoon.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 53

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 11)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
    6 volwassenes, 5 kinders
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Service Road, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe44b90585bf11c3312783821bafea59022732799844935604f23398e83feba6d11af709dc8113851b8313b2fd7b2d10e5cee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 11) 2 5 1 5 72 Service Road Rietfontein 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.733729635881 27.917541906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang