Waaigras
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Waaigras Street, De Oude Spruit, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 990 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Waaigras bied gemaklike akkommodasie, ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende in Brackenfell.
Die ruim huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en hierdie gaste maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n bad, stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is beskikbaar in die opwaskamer. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n binnebraai en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste ontspan op die gemeubileerde patio met uitsig oor die tuin en swembad. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Boulevard Square Winkelsentrum binne loopafstand, terwyl Bracken Natuurreservaat 2.6 km weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Sybrand Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 140
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 9 Waaigras Street, De Oude Spruit, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Waaigras Street, De Oude Spruit, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang