+120
Selfsorg in Noord-Kaap

Waaihoek Private Game Farm and Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Alma P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitstekende verblyf. Absoluut fantasties! Die omgewing en uitsonderlike uitsig oor die rivier was besonders. Baie goed en smaakvol toegerus met alles wat nodig is. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Alles in die huise is skoon en reg gewees. Baie lekker vir die verblyf teen die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

It was relaxing and just what was needed to recharge. It was relaxing and the owners were exceptionally helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda Lynette O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Sielsalig, pragtig - rus vir liggaam en siel. Ons het heerlik gebly, die natuurskoon en die geluid van die kabbelende water is vrede vir die siel. Sal hulle vir seker oorweeg vir 'n familiebyeenkoms om 'n spesiale geleentheid te vier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rikus D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Skoon, netjies en rustig. Skoon, netjies en rustig!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

What a beautiful little gem. Received a warm welcome and escorted to our place. What an amazing venue. Can't wait to bring the whole family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ij B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Highly recommended. Very nice location. Excellent view of the Vaal River. Very helpful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joane P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Beautiful views and great scenery. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Baie goed. Mooi uitsig op Vaalrivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monia-lee B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Ons het so lekker gebly en elke oomblik geniet. Beste plek om te bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jopie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N12, Waaihoek Farm, Warrenton, 8530, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlNmQ2ODE5LWFhMTMtNDcwNy04ZTRmLTRiNGQwOTYwOTE3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 N12 Waaihoek Farm 8530 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.139243540053 24.780150828883
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang