4 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 99 Perch Place, Chinsta East, East London, 5275, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Waders is 'n pragtige selfsorgwoonstel langs die skilderagtige Chintsa-rivier in die hartjie van Chinsta-Oos in Oos-Londen. Dit is 'n wonderlike opsie vir gaste wat die asemrowende area wil verken en is net 900 m vanaf die strand.
Hierdie tweeverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n en suite-slaapkamer op die boonste verdieping. Die ruim slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n spieëltafel en 'n sitarea. Daar is ook 'n privaat dek met uitsigte oor die rivier. Daar is 'n bad en 'n stort in die en suite-slaapkamer en die tweede badkamer het 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het 2 enkelbeddens vir kinders en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook baie speletjies en boeke.
Die grondverdieping lei na 'n houtdek met sitplek en 'n Weber-braai.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Noeline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 99 Perch Place, Chinsta East, East London, 5275, Oos-Kaap
- Gaste dink Waders het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
99 Perch Place, Chinsta East, East London, 5275, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang