+15

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 170 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Brian D
1 nag
5.0
Jun 2026

Very comfortable, clean, and good value for money. I was looking for affordable overnight accommodation conveniently located for early entry to Kruger Park the next day. Wagon Wheels was all of that, very close to the KNP Phalaborwa Gate, and providing every facility that I needed - clean, comfortable bed, nice shower, adequate kitchen facilities for overnighting, good WiFi and TV, safe and convenient parking for car and trailer - all at an affordable rate, and with a friendly and informative hostess. I will stay there again next time I'm passing through Phalaborwa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marjorie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Dit het gevoel soos huis. Pragtige plekkie, baie gasvry. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Alles was skoon, netjies en gerieflik. Sal beslis aanbeveel. Ons het heerlik gebly. Gasvrou was baie vriendelik, bedagsaam en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Dit was 'n netjiese plekkie, baie lekker en mooi ingerig. Die moeite werd. Ek en my man het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig en gesellig. Dit is die 2de keer wat ons hier oorslaap. Hulle sal my weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fazlin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Asenrowend. Dit was regtig baie lekker, was gasvryheid en net rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kers B
1 nag Besigheidsreis
4.6
Apr 2026

Skoon, gemaklik, waarde vir geld. Baie netjies en skoon. Gemaklike bed. Baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Netjies, gemaklik, als wat mens nodig het, vriendelik. Ek het die woonstel vir my kinders gehuur. Hulle was baie in hulle skik, het lekker geslaag en sê dat dit baie netjies is en die gasvrou baie oulik en vriendelik. Hulle sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gj H
1 nag
4.0
Jun 2026

All you need for one night stay is available and clean. Stay is fine, place is clean and neat for one night stay over, entrance is from Pres Steyn Str and not Mona.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hennelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 170

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2 Monna Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bb8884d7197febe129a8e3920a08a1afd6391e6b2897ab64303ca9af6b2cae0753c766066fd57df947b60cbed73274c3808?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 170 5 1 5 2 Monna Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.94077648554 31.152751498182
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang