Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Andrew P
Kort verblyf
5.0
Des 2025

As above. Wonderful. The hosts are awesome. Friendly, offering info, extra snacks. A great personal touch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Serene and peaceful stay. Beautiful place, location, amazing room, modern kitchen, appliances and rooms with a touch of antique. Wonderful and kind hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig. Baie mooi. Luuks. Jou siel haal jou in na 'n besige jaar. Ons het nie lekker gekuier nie, ons het flippend lekker gekuier! Hannelie is 'n fantastiese mens: vriendelik, gasvry, behulpsaam en gesels baie lekker. Haar fyn smaak maak van die akkommodasie iets besonders om te ervaar. Dit is mooi. Dit is netjies. Dit is silwerskoon. Dit is luuks. Dit is 'n groot bederf. Die tuin en omgewing is te mooi om woorde daaraan te gee. Gaan en beleef dit self. Ons gaan weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Wald Ecke
Baie dankie, Philip, dit was net 'n plesier om julle twee te bederf. In ons mooi omgewing kan 'n mens se siel net weer krag en moed kry vir die nuwe jaar wat voorlê. Mag ons weer lekker saam kuier. Groete van Wald Ecke.

Eric N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Asemrowend mooi. Uitstekend, die area is pragtig, en die plekkie ook.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Verwagtinge ver oortref. Wald Ecke is 'n absolute juweel, verblyf, omgewing en eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Wald Ecke
Baie dankie, Hardus, ons waardeer julle komplimente. Ons sien uit om julle weer hier in ons mooi wêreld te kan ontvang.

Anneke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Clean and well equipped flat. Beautifully decorated in a very nice safe garden. Hannelie's place is super clean, neat and safe! Everything needed is there and more. The flat is brand new and all the fittings and appliances work. Nothing is scruffy. It is very tastefully decorated. She gave very nice suggestions of where to eat in town and activities to do. Her garden is her passion and very pretty. Their WiFi is strong and solar power helped when the area had an outage during our stay. I will most definitely recommend Wald Ecke to friends and return myself when visiting the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Wald Ecke
Was net 'n plesier om julle hier in ons mooi omgewing te kon bederf. Sien uit daarna om julle weer te kan ontvang. Groete Hannelie

Sonja V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Salig! Sal beslis weer tuisgaan. Wat 'n voorreg om by Wald Ecke te kon oorbly! Pragtige plekkie, vars blomme uit die tuin en heerlike koekies en beskuit. Gashere is baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Wald Ecke
Baie dankie Sonja, dit was 'n groot plesier om julle hier te kon akkommodeer. Ek hou daarvan om my gaste te bederf. Sien uit om julle weer te kan ontvang en ons mooi omgewing te kan geniet. Groete

Waldo W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gerieflik, gemaklik, rustig. Ons het heerlik gebly en die gasvryheid was wonderlik. Die kombuis is uitstekend toegerus. Die kothuis is baie mooi en gerieflik ingerig. Alles was uiters netjies en silwerskoon. Baie dankie, vir 'n aangename langnaweek by julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Wald Ecke
Hi Waldo, ons is bly julle het Haenertsburg en omgewing kom verken en die rustigheid geniet. Sien daarna uit as julle weer kom. Groete, Hannelie en Neale.

Sandra L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig en ontspannend. Baie rustig. Ten volle toegeruste eenheid met alles wat benodig word. Vriendelike en gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Wald Ecke
Hi Sandra, ons is bly julle kon 'n sorgvrye en rustige naweek by Wald Ecke spandeer. Sien dalk eendag weer vir jou. Groete.

Clara H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Fantasties. Baie lekker gekuier. Sal enige tyd weer gaan kuier. Lekker omgewing, regte plaasdorpie. Baie vriendelike gasvrou en oom, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Wald Ecke
Clara, dit was ons plesier, sien julle graag weer in ons mooi omgewing.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R71, Cooyong Farm, Portion 1, Haenertsburg, 0730, Limpopo

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc15e391df59e42c172ad3aca2a0c392631566ab16e54cb2296b58bbc6cbe98418888afb094f5745af642befcec11269f02f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 R71 Cooyong Farm, Portion 1 0730 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -23.939532365437 29.934068098682
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang