Walkersons Riverview
8 gaste
4 slaapkamers
4 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Naledi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Riverview Cottage is 'n bekoorlike kothuis by die bekende Walkersons Hotel en Spa in Dullstroom en bied rustige verblyf aan 'n gesin of groep vriende.
Dié dubbelverdieping-selfsorghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer en vierde slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoele, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n pragtige uitsig oor die natuurskoon. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV en spog met 'n knus kaggel vir die koue winteraande.
Die balkon op die boonste verdieping het 'n buitebraai en bied 'n lieflike panoramiese uitsig oor die landgoed en kronkelende rivier.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 43
Resensies 155
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Naledi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Naledi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang