+60
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer front na die see en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n TV met DStv. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer front na die see en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n TV met DStv. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Studio
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie luukse selfsorg-ateljeewoonstel front na die see en is op die strand. Dit het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n TV met vol DStv-kanale, 'n kombuisie en 'n kaggel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer-selfsorghuis
Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag (plek vir 7)
  • Slaapplek vir 7 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie tweeslaapkamerhuis bied slaapplek aan 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is ook 'n stapelbed in die gang wat vir kinders geskik is. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en 'n kaggel. Die hoofleefarea het 'n gemaklike sitarea en 'n TV met DStv. Die tweede sitarea het 'n braai-area met 'n tafel, en toegang tot 'n balkon met 'n see-uitsig. Die balkon spog met 'n sitarea en 'n swaaistoel waar gaste kan ontspan.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

52 Strand Street, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtu7LbAeSJqm5rHH8zHr4STfFwSXU1HuyzJssk24jtKqgjjuS4j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 103 5 1 5 52 Strand Street Jongensfontein 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.431037187234 21.334842100525

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang