Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wamakersvlei Beach Farm

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Mosseltrap
Selfsorg
Galjoenswaai
Selfsorg
Skilpadkos
Selfsorg
Bokmakierie
Selfsorg
Naguiltjie
Selfsorg
Huisreëls

- Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- Warm water word deur 'n gasgeiser voorsien.
- Honde word toegelaat indien dit vooraf gereël word teen 'n ekstra koste van R500 vir die skoonmaakdiens.
- Let asb. dat die eienaars op die perseel woon.
- Wamakersvlei Beach Farm het geslotekringtelevisie en 'n sekuriteitstelsel met gewapende reaksie.
- Let dat daar 'n grondpad na die instansie lei en dat gaste moet navraag doen oor die toestand van hierdie pad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede mag verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoefstraat, Dwarskersbos, 18 km buite Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe4fbc94750ccd5c328a2e41801ffee8b5f86b4f10bcc362bcaf3bc12b41c7fb878baa9e78f2e13708095a0117d64b18606e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 770 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Hoef Straat Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.652546290912 18.267946243286
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem