Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Warm water word deur 'n gasgeiser voorsien.
Honde word toegelaat indien dit vooraf gereël word teen 'n ekstra koste van R500 vir die skoonmaakdiens.
Let asb. dat die eienaars op die perseel woon.
Wamakersvlei Beach Farm het geslotekringtelevisie en 'n sekuriteitstelsel met gewapende reaksie.
Let dat 'n grondpad na die verblyf lei en dat gaste voor aankoms navraag oor die toestand van die pad moet doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Hoef Street, Dwarskersbos, 18 km from Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang