Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Waldrift

Water op Waldrift Gasteplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Hendrik N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netjiese verblyf met 'n besondere styl. Die rustigheid van die natuur. Baie netjiese plekkie, baie karakter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Goeie diens, modern, baie mooi en rustig. Water op Waldrift was regtig 'n baie lekker ervaring. Ons sal enige tyd weer hier gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geadre H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Fantastiese gastehuis. Baie mooi gastehuis, sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Bitter mooi, baie tegemoetkomend, skoon en veilig. 5 ster. Bitter mooi, baie tegemoetkomend. Skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Een van die lekkerste gastehuise waar ons nog gebly het, 'n volpunte ervaring. Vriendelike personeel. Stylvolle inhoud. Netjiese kamers. Aangename atmosfeer. Besonderse goeie ervaring gewees om hier oor te slaap, my eerste keuse indien ek ooit weer in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Pragtige plek! Sal definitief weer 'n geleentheid maak om die gastehuis te besoek. Ongelooflike mooi en lekker plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Waarde vir geld. Dit was baie gerieflik, mooi en rustig. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martina
Water op Waldrift Gasteplaas
Baie dankie vir jou mooi en eerlike resensie Estelle. Hoop om jou weer in die toekoms te huisves. Groete Lize

Catheleen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Pragtige venue, verblyf en diens Van buite af is die verrassing groot as jy die pragtige venue binne sien. Ons het heerlik gebly, en dit was te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2019

Pragtige plek, heerlike verblyf! Dis al ons 2de keer by Water on Waldrift, en sal definitief weer daar bly. Pragtige venue en gastekamers, baie smaakvol gemeubileer en beddegoed is van baie goeie gehalte. Water on Waldrift het 'n ongelooflike atmosfeer en die diens is uitstekend. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2018

Lize gee dadelik aandag aan jou behoeftes! Afgesien van die een oggend se koue badwater en dié kamer van my dogter wat haar klere in ons kamer moes hang a.g.v. hangkas wat nog nie reg was, was ons tevrede! Stil en lekker plaasatmosfeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martina
Water op Waldrift Gasteplaas
Hi Annatjie Dankie vir jou terugvoer. Ons het reeds 'n ekstra geyser ingesit sodat al ons gaste warm water terselfde tyd kan geniet. Die hangspasie is ook iets van die verlede! Hoop om julle binnekort weer te sien. Vriendelike Groete Lize

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1939 Old Johannesburg Road, Vereeniging, 1939, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03eafc7fb0046d4f71864ac0f96a39b3428d97a911cee826e658e7dd8fe6dccc8b0ef9bb54769e545fba3cd4d36682aa8756?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 1939 Old Johannesburg Road Vereeniging 1939 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.611448030227 27.938134672053
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang