Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Waldrift besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Waldrift.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waldrift akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waldrift Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Waldrift Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R885
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waldrift

Water on Waldrift is in die hartjie van die Vaal geleë, naby dorpe soos Meyerton, Vereeniging, Vanderbijlpark en Heidelberg, en net sowat 40 minute se ry van Johannesburg af. Water on Waldrift bied luukse en gerie...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Waldrift

Korundum Lodge is 'n gasvrye instansie wat in 'n Eden van ontwerperstuine en inheemse bome geleë is. Die lodge is 'n toonbeeld van Afrika se hartlike gasvryheid en 'n tikkie globale inspirasie wat pragtig pas by di...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Waldrift

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Ludiaana Guest House bied verblyf in Vereeniging. Dis naby die dorp se geriewe en ander besienswaardighede. Verblyf word in 3 gastekamers gebied. Elke kamer het ‘n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en ‘n en...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vereeniging, Gauteng

AC's Cabin is in Vereeniging, Gauteng geleë, 'n area wat welbekend is vir pragtige roetes, voetslaan en ikoniese besienswaardighede, soos die Orange Farm Park en Sharpeville Township and Memorial. Dis die perfekte ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Three Amigos Guesthouse is in Vereeniging geleë en bied verblyf vir families wat die Vaaldriehoek besoek, of kontrakteurs wat daar werk. Die gastehuis bied verblyf in 4 eenhede, wat almal met enkelbeddens ingerig...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Klip River Country Estate is 'n plattelandse gastehuis in die suide van Johannesburg. Die kombinasie van ons plattelandse tuine en luukse geriewe maak Klip River Country Estate Gastehuis 'n elegante maar bekoorlike ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vereeniging, Gauteng

The Fig Tree is in Risiville in Vereeniging. Dié woonstel het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort,...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Hotel in Meyerton, Gauteng

Lord's Signature Hotel is tussen drie riviere geleë - die Vaal-, Klip-, en Suikerbosrivier. Ervare reisigers kry hier die geleentheid om ons absolute luuksheid te koester. Al die kamers het en suite-badkamers, ter...

Vanaf
R465
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Ouderust Guesthouse bied gastekamers en is in Drie Riviere, Vereeniging. Die gastehuis is naby die Midvaal Hospitaal en die River Square Shopping Centre. Verblyf by Ouderust Guesthouse beskik oor 5 individueel ver...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Dancing River Guesthouse bied B&B-verblyf in Vereeniging. Die gastehuis is naby restaurante, die River Square-winkelsentrum en ander besienswaardighede en geriewe in die area. Verblyf word in 5 individuele kamers g...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R765
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Xeriba's Guesthouse bied unieke verblyf in Drie Riviere in Vereeniging. Die gastehuis beskik oor 6 gemaklike slaapkamers wat elk met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort ingerig is. Elke kamer het sy e...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Vereeniging Vaaldriehoek Gastehuis Akkommodasie en Konferensiesaal. 'n Goed toegeruste oord vir die besigheidsreisiger. Bordeaux Haven is 'n elegante gastehuis en konferensieplek met 'n Franse én Suid-Afrikaanse a...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Meyerton, Gauteng

Villa Rissa is in die voorstad Rothdene in die stad Meyerton, 15 km noord vanaf Vereeniging. Verblyf by Villa Rissa word aangebied in 3 individueel versierde kamers. Elke kamer het 'n yskassie, tee- en koffiemaakge...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Vereeniging, Gauteng

Welcome Guest House is in Three Rivers, Vereeniging geleë, en bied ’n keuse van kamers wat ideaal vir reisigers en sakereisigers is. Die ruim kamers het elk privaat ingange en beskik oor 2 ekstra lang enkelbedd...

Vanaf
R1 660
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vereeniging, Gauteng

Three Rivers Lodge is in Gauteng. Elke kamer bied elegante en suite-badkamers, HD TV's, ekstra lengte beddens, 'n haardroër, kluis, tee-en koffiemaakgeriewe, gratis hoë spoed internet, wasgeriewe op die perseel, ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Hananja Gatehuis is geleë in Drie Riviere Vereeniging. Ons beskik oor 8 kamers waarvan vyf kamers selfsorg kamers is. Elke kamer het sy eie badkamer, 'n tv, ketel met tee en koffie. Veilige parkering. Ons is naby...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Meyerton, Gauteng

The Coral Door is 'n moderne en smaakvol versierde woonstel op 'n veilige landgoed in Vereeniging. Die dorp is aan die oewer van die Vaalrivier geleë en bied 'n verskeidenheid watersportgeleenthede. Die ruim eens...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Sinesan Guesthouse is in die hartjie van die luukse Drie Riviere in Vereeniging. Verblyf word in deluxe-dubbelkamers gebied. Elke kamer het ‘n en suite-stort, platskerm-TV met DStv, yskassie, tee- en koffiemaakge...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vereeniging, Gauteng

The Yellow Butterfly is in Drie Riviere, Vereeniging geleë en bied bekostigbare en veilige gehalte-verblyf vir sakereisigers, familie-besoekers en oornaggaste. Verblyf word in 3 privaat eenhede gebied. Twee eenhed...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Tudor Place Accommodation Group bied gerieflike verblyf in Drie Riviere, 'n woonbuurt in Vereeniging. Dié gastehuis is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers, en diegene wat net op soek is na 'n oornagplekkie. ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Waldrift akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Evaton blad indien jy na meer Evaton akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za