Pick your preferred language

English

Afrikaans

+41
Selfsorg in Thabazimbi

Waterberg Hideaway

6 gaste

3 slaapkamers

5 beds

4 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Lenong Drive, Farm Groothoek, Thabazimbi, 0380, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Waterberg Hideaway bied verblyf op 'n plaas in die Waterberg waar mens rus en vrede kan ervaar. Die plaas word deur die Marakele Nasionalepark omring en daar is verskeie diere wat vrylik op die plaas rondbeweeg.

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 2 aparte storte. Die kothuis het 'n oopplan-leefarea, -eetarea en -kombuis. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en 'n sitarea. Die kothuis het ook 'n lieflike kaggel en 'n skemerkelkie-dek.

Die kothuis is ideaal vir gaste wat uit die gedruis van die stad wil ontsnap en een wees met natuur. Die plaas bied stap- en drafroetes en 'n pragtige sterrehemel vir diegene wat wil sterrekyk.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Reinhild Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Lenong Drive, Farm Groothoek, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Waterberg Hideaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 890
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 890
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 890
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Lenong Drive, Farm Groothoek, Thabazimbi, 0380, Limpopo

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABiFVyWx8muXMxbYnSdaMQEylqykrAvn83ARidJ8rGBMlV3blKt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890 per nag (plek vir 6) 37 5 1 5 Lenong Drive Farm Groothoek 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.498974505431 27.547246020749
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang