Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterberg Hideaway

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Reinhild Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Waterberg Hideaway
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lauren D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren D
Gesin met klein kinders

Wonderful.

Such a tranquil environment to escape the hustle and bustle of the city. Lovely walking routes and friendly hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene V

Fantasties.

Indien jy 'n rustige plaasatmosfeer wil waardeer, waar jy geen voertuie hoor nie, aandgeluide kan hoor, en weer goeie gesinstyd wil ondervind, dan is dit hier. Die perde en honde is so vriendelik, kom groet jou elke dag. Ek sal enige tyd weer daar gaan deurbring. Die swembad is so mooi, jy kan gaan afkoel op warm dae. Die swembad is 'n klein entjie se stap van die huis af. Die selfoonopvangs is nie baie goed nie, maar as jy bietjie rondbeweeg kan jy tog die foon in noodgevalle gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P

Rustig in die natuur en heerlike wegbreek van stad.

'n Heerlike, rustige wegbreek. Gerieflike huis met alles wat benodig word. Heerlike kampvuur boma, sterrekyk en vele meer. 'n Bonus so naby aan Marakele-Nasionale Park wat die moeite werd is om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary Ann V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mary Ann V
Gesin met klein kinders

Bederf-blyplek in die bos!

Die lieflike stoep verwelkom jou met ope arms! Die huis is baie gerieflik ingerig met alles wat jy kan nodig kry en die groot swembad is net so lafenis in die bosveldhitte. Ons het lekker gekuier in die boma en die vriendelike honde en entoesiastiese perde, asook nuuskierige meerkatte geniet. Die onverwagse bederfbeskuit; lekkertjies en koue water in die yskas is ook uiters bedagsaam - ons kom beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judi G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Judi G
Gesin met tieners

Pragtige natuurskoon, fantastiese uitsigte, rus en vrede sonder die piep van 'n selfoon!

Waterberg Hideaway is gerieflik geleë en maklik om te kry op pad uit Thabazimbi na Marekele Nasionale Park toe. Die huis is weggesteek in die bosse aan die voet van een van die Kransberg se manjifieke kranse, en sorg dus vir pragtige natuurskoon en absolute vrede. Perfekte plek om te ontspan en eintlik ordentlik vir 'n slag regtig te rus. Alles wat jy nodig het word verskaf, en die lapa-area is uitstekend toegerus vir laat aande om die vuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneli R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli R

Heerlike wegbreek in die bos. Pragtige natuurskoon.

Baie oulike plek in die bos, die eenheid het alles wat mens benodig vir 'n paar dae se wegbreek. Die stilte, natuurprag en die sterre in die aand is waarlik iets om te waardeer. Die 3 honde is die beste stapmaats en het die oulikste persoonlikhede. Die perde is ook oulik en baie mak. Beslis 'n plek om te oorweeg as mens wil wegbreek van die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Vir mense wat van regte boservarings hou.

Baie goed toegerus. Pragtige omgewing en baie oulike honde! Die perde is ook baie vriendelik! Voëlkykerparadys met lekker stapplek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina S
Saam met vriende

Baie stil en rustig. Weggesteek in die bos. Heerlik!

Sal gerieflik wees as die eenheid gediens word. Ons was vroegoggend uit en laataand terug en het nie tyd gehad om self skoon te maak. Anders as dit het ons heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Saam met vriende

'n Hideaway in die ware sin van die woord.

'n Perfekte belewenis van die bosveld as jy op soek is na stilte en vrede. Dit is 'n veilige omgewing. Die dubbele badkamergeriewe was baie gerieflik. Maar die absolute hoogtepunt van elke dag is die kuiers op die stoep en in die boma. Wilhelm en Ingrid is lieflike gashere en het ons soos familie laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kogila T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kogila T
Saam met vriende

The accommodation, facilities and equipment superseded our expectations. The warm, helpful and kind hosts added to this being a pleasant and memorable weekend away.

From before we arrived, communication with the host was prompt and helpful. The Hideaway, in addition to the very comfortable cottage, has beautiful settings. We enjoyed our walks, the interesting information shared by our host and the relaxing surroundings. Nothing was too much for our hosts and help was on hand all the time. Perhaps an area of improvement from our perspective would be to ensure that the hiking trails are cleared/marked.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Besigheidsreis

Die beste bosveld ondervinding ooit.

Die ligging is baie mooi. Die bed is gemaklik. Die boma en swembad is baie ontspannend. Die staproetes is baie mooi en uitdagend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soul rejuvenating at its best.

The cottage is fully equipped with everything one would need for a bush getaway, and situated in the most pristine area surrounded by the lovely Marakele park. We spent four nights at the Waterberg Hideaway and enjoyed every minute there. Lovely hiking trails on the farm too. Easy three hours drive from Johannesburg. Most definitely on our list of establishments to return to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M
Gesin met klein kinders

Privaat en lekker in die bos gevoel.

Baie lekker, Wilhelm en sy vrou is sout van die aarde. Baie gerieflik en netjies en alles wat jy nodig het vir jou bosvakansie. Sal wel voorstel dat julle eerder in die winter gaan na Marakele National Park. Ons was nou daar en na al die reën was dit moeilik om wild te sien in die Wildtuin. Maar dit vat niks weg van Waterberg Hideaway nie. Fantastiese plek. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritz W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritz W
Gesin met klein kinders

Baie rustig en mooi berge.

Lekker staproetes en baie mooi natuurskoon. Sien renosters 3 van die 5 dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B

Lieflike plek, gasvrye mense.

Pragtige plek en die bedagsame gasvrou het selfs vir swemhanddoeke voorsiening gemaak. Definitief 'n plek waarnatoe 'n mens weer kan gaan en vir ander kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan U - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Susan U
Saam met vriende

Lovely, peaceful spot with easy access to the game reserve.

The accommodation needs attention. The doors rattle and don't fit properly, particularly the kitchen door. The beds and mattresses need replacing. Some comfortable seating by the pool would be a bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterberg Hideaway se terugvoer

Hi Susan,
Thanks for giving us such public advice on the little things that have bothered you. I am so sorry that you didn't enjoy your stay with us.
As we clearly advertise our place as a bush hideaway, i would suggest to book a lodge or a hotel in future, which will definitely be better value for money for 6people. We will take your suggestions to heart and will do some upgrades to the place. Thanks

Waterberg Hideaway
Annerlize M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annerlize M
Saam met vriende

Baie rustig en lekker.

Pragtige plek, heerlik gestap en gekuier om die vuur. Baie rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Drikus J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drikus J
Saam met vriende

Baie Lekker!

Die akkommodasie was netjies, skoon en goed toegerus. Baie rustig en stil. Die huis en buitebraai-area gee waarlik die gevoel van die Bosveld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl F
Saam met vriende

A great place from which to explore the area!

Waterberg Hideaway is a gem. Comfortable, clean, well equipped. Reinhild and her staff were so welcoming and friendly and helpful, and we thank you for that. Evenings around the fire in the lapa, wrapped up warm was lovely (we did visit in a winter month). We can only recommend Waterberg Hideaway and will be back if we visit Thabazimbi again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bets V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets V
Saam met vriende

Fantasties!

Alles was net eenvoudig die beste! Lekker ruim, netjies, skoon, goed toegerus met alles en nog meer as wat jy mag nodig kry. Heerlike kuier lapa, met blare dak, pragtige natuur. Fantastiese uitsig oor die Bosveld vanaf die bergklimpaadjies. Naghemelruim is 'n skouspel van die helderste sterre. Gasheer en -vrou baie vriendelik en behulpsaam. Reinhild en haar moeder maak die pragtigste juwele, kon die mooiste oorbelletjies vir dogters koop vir hul verjaardae. Kleinkinders het die troeteldiere geweldig geniet. Vir seker sal ons Waterberg Hideawy weer besoek vir volgende familie saamtrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dini S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dini S
Gesin met tieners

Asemrowende stilte. Pragtige natuurskoon. Goed toegeruste huis.

Die wandelpaaie is versorg en lekker om te stap. Die lapa bied heerlike gesinstyd om die vuur. Die beddegoed is kraakvars, genoeg handdoeke, verwelkomingsbeskuit en toffee's was 'n verrassing. Privaatheid gewaarborg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Germari P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Germari P
Saam met vriende

Sien sterre.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia C
Gesin met klein kinders

Woudhuis in die bosveld.

Ons het elke oomblik van ons twee nagte se verblyf geniet. Ons het die Sondagaand op die nippertjie navraag gedoen oor beskikbaarheid om die Maandagmiddag te arriveer. Ons navraag is dadelik beantwoord en ons is baie gasvry ontvang. Die ekstra myl wat die gasvrou, Reinhild, vir gaste stap, het nie ongesiens verbygegaan nie. Dit het gestrek van heerlike Darling-toffies, tot tuisgebakte beskuit en bottels koue water in die yskas, tot 'n opslaanswembad (die swembad wat hul besig was om te bou was amper voltooi) en 'n spekboomplantjie vir my verjaarsdag. Die pragtige liggies en kerse skep saans 'n magiese atmosfeer. Om saans in die boma te sit, met 'n knetterende vuurtjie en vir die sterre te lê en kyk op die bankie in die boma is medisyne vir die siel. Ons het ook die honde, katte en hul kleintjies, asook vir Graham die mak perd, wat sy kop teen die trapleuning skuur en gereeld besoek aflê binne die boma, vreeslik geniet. Die volgende oggend se besoek aan Reinhild en haar ma, Ingrid, se winkeltjie was ook 'n belewenis. Van die woudpadjie wat mens stap na die winkel tot die pragtige handgemaakte juweliersware, kaartjies, geweefde produkte, ens. is iets wat mens nie moet misloop nie. My man en my ouers het vir my die mooiste juweliersware vir my verjaarsdag gekoop wat ek vir ewig sal koester en wat 'n heerlike herinnering aan ons twee dae in Waterberg Hideaway sal wees. Daar is ook heerlike wandelpaaie met asemrowende uitsigte. Om wakker te word met sagte reën en tee te sit en drink op die ruim stoep was die kersie op die koek. Baie dankie dat jul 'n gedeelte van jul stukkie paradys met ons gedeel het. Ons hoop om binnekort terug te keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H

Wonderlike plek, silwerskoon, alles wat mens nodig het.

Waterberg Hideaway is 'n lieflike plek om weg te kom van die stad - dis letterlik doodstil, behalwe vir die wonderlike voëlgeluide. Die huis het alles wat nodig kan wees op 'n praktiese vlak, en het dan ook 'n hele paar bykomstighede wat klein luukshede insluit soos kersblakers op die stoep en verwelkomende eetgoed. Die wandelpaaie wat uitgelê is op die plaas, asook die bankies met uitsigte oor Marakele Park, was besonders, en daar is definitief baie moeite gedoen met die beplanning van beide.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer V
Gesin met klein kinders

Silent, beautiful, comfortable.

Lovely place, lots of silence and privacy, beautiful walk in the mountains, wonderful hospitality. We will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H
Gesin met tieners

Die week wat ons daar spandeer het, was rus vir die siel!

Beperkte selfoonsein en geen WiFi wat beteken het ons tiener het tyd saam met die gesin spandeer. Gasvrye, vriendelike gasheer en gasvrou. Pragtige paadjies om te gaan stap. Grens aan die Marakele Reservaat dus naby om die reservaat te besoek. Reinhilde is ook 'n silwersmid en maak die mooiste juweliersware wat 'n wonderlike herinnering is aan die tyd daar gespandeer. Die boma waar vuur gemaak word, word elke dag skoongemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isel B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect hide-away for a quiet weekend away or a weekend 'kuier' with family and friends.

The kitchen and house is very well equipped. The hosts surprised us with welcoming snacks - this made us feel welcome. The house is very close to the Marakele National Park, which is ideal to go for a quick morning or afternoon drive in the park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Gesin met klein kinders

'n Heerlike wegkruipplek!

Ons het eers gedink ons het verdwaal, kon glad nie die huis tussen die bosse sien nie. 'n Goed toegeruste huis met 'n baie lekker stoep in 'n baie mooi omgewing. Net 'n entjie se stap en jy het 'n pragtige uitsig! Ons het werklik herlaai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 590
R1 590 R1 431
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 590
R1 590 R1 431
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 590
R1 590 R1 431
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lenongrylaan, Groothoek-plaas, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABiFVyWx8muXMxbYnSdaMQEylqykrAvn83ARidJ8rGBMlV3blKt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 590 nouVanaf R1 431 per nag (plek vir 6) 28 5 1 5 Lenong Drive Farm Groothoek 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.498974505431 27.547246020749
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem