Pick your preferred language

English

Afrikaans

+49
Selfsorg in Tzaneen

Waterbessiebos Cottage

  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm Pusela 165, GV65-5 On GV 65 on R528,, Georges Valley, Tzaneen, 0850, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Waterbessiebos is net 7 km buite Tzaneen op die Georges Valley-pad en dus 'n ideale oornagbestemming.

Verblyf word in Waterbessiebos Kothuis en Loeriebos Kothuis gebied.

Waterbessiebos Cottage spog met 'n unieke ontwerp en is 'n oopplan-selfsorghuis met 'n houtraam. Dit is 2 m bo die grond en is privaat van die hoofhuis. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed.

Loeriebos is 'n selfsorg-houtkothuis wat langs 'n stroompie geleë is en 'n asemrowende uitsig oor die bos bied. Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n privaat ingang na die buitestort. Daar is 'n tussenvloer met 2 enkelbeddens, en die sitarea het 'n matras onder die trap vir 1 persoon en 'n enkelslaapbank. Die ingang na die badkamer lei na 'n oopplan-sitarea wat ook na die buitestort lei. Die binnenshuise badkamer het 'n bad.

Die verblyf is heeltemal omhein en daar is gratis WiFi beskikbaar.

Daar is ook 'n plonspoel en piekniekplek naby die stroompie wat gaste kan geniet. Jy kan dalk selfs 'n bosbok, meerkat, muskeljaatkat, nagapie of ander apies anderkant die draad gewaar. Die kothuis word omring deur waterbessiebos (Syzygium Cordatum), mingerhout (Breonadia Salicina), Dopperkiaat, (Pterocarpus Rotundifolius), om maar net 'n paar te noem.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Myra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Farm Pusela 165, GV65-5 On GV 65 on R528,, Georges Valley, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Waterbessiebos Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Farm Pusela 165, GV65-5 On GV 65 on R528,, Georges Valley, Tzaneen, 0850, Limpopo

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86526883982f4d92dfccd9294f701ab89052287de78bd84a0408c4bf526d9bf52d3ee3c1896e61d89cb3db483e5ec66c2e07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 89 5 1 5 Farm Pusela 165 GV65-5 On GV 65 on R528, 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.849953797821 30.130540788141
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang