+36
Selfsorg in Loskopvallei

Waterfall Safari Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Deon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Asemrowend. Die plek is so mooi op geloop waterval toe, regtig pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gareth P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Clean, private, peaceful. Great stay. The safari tent with private braai was great and private, just what the doctor ordered after the 50 km Loskop Ultra Marathon! We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fantasties. Dit was fantasties, rustig, stil, ons het lekker ontspan en net gerus. Die waterval is 'n must see, dit is die moeite werd. Die staff was baie vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Great location between mountains. Very nice place. Busy with construction, excited to see how the bar will look in a few months. Love the hike to the waterfall. Braai facilities great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Feb 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Braam S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Baie gerieflik in 'n stil en rustige atmosfeer met wildbesigtiging. Die omgewing is uitstekend en die hoogtepunt is die waterval. Moet net nie die roete aanpak met plakkies nie, dit raak nogal glibberig. Daar was 'n foutjie of wat in die cabin, maar ek het dit gerapporteer en is seker dit sal vinnig reggemaak word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon J
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Sal beslis weer by Waterfall Safari Lodge gaan bly. Baie mooi en rustige plek, natuur is baie mooi, veral as jy die 4x4 roete tot bo op die berg neem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker plek om te ontspan en net te rus. Baie lekker en rustige plek om te ontspan en van die werkslading ontslae te raak. Baie mooi natuur, veral na die waterval toe. Het ook die wild wat daar rondloop geniet en die voëlgeluide wanneer jy wakker word in die oggende. Sal enige tyd weer soontoe gaan. Dankie aan Michael wat ons welkom laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Lekker plek om net te gaan rus en vergeet van die stad se remoer. Ons het baie lekker gekuier, sal weer gaan kuier. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christelle F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Tranquility at it's best!! The most amazing hidden treasure – what a location! Absolutely loved our stay! Tranquil, plenty of wildlife on the farm, LOVELY log cabins with comfortable beds and cushions. The kitchen was well stocked in terms of utensils, etc. The aircon in the cabin was a bonus for heating purposes (July). Cabins are not wheelchair-friendly. Braai facilities at every cabin, and the walking trails are well thought out – not too long, but long enough to get your daily exercise – and amazingly beautiful! The waterfall is an absolute must-see. Lovely 4x4 track too! Just a heads-up: the restaurant is currently closed (hence the 4* for customer service), which we were not aware of, and the owner is busy with major renovations on parts of the farm which can disturb the peace. They were kind enough to stop for the week while we were there, on our request – thank you to the website for facilitating. Overall experience was great. If we are ever in the vicinity again, I will definitely want to stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

HC6H+MM6, 4 km from Vakansiedorp, 1080, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc148bb9b0cd69d336e8e4b04c0fd253ad8ec0362d93b0e03c4faaba5d4208f2428d8175b5b0b0fc9de8eeee439c97ab8704e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 HC6H+MM6 4 km from Vakansiedorp 1080 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.444441 29.427586
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang