Beskrywing
Hibiscus is 'n losstaande kothuis met slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv, 'n stoep met sitplek, WiFi en 'n gemeenskaplike swembad met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Lavender is 'n selfsorgkothuis en bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv en 'n kaggel. Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek, 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenslaapkamerkothuis is naby die parkeerarea en bied maklike toegang in en uit die herehuis. Die eenheid is 20 m vanaf die hoofhuis en 30 m vanaf die swembad en braai-area. Dis die perfekte plek vanwaar gaste die golwende groen heuwels en rivier kan bewonder. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die grasdakkothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 driekwartbeddens het. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot 'n TV met DStv, 'n stoep met sitplek, WiFi en 'n gemeenskaplike swembad met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en ketel insluit.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis beskik oor 2 groot slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die 2 en suite-badkamers het elk 'n stort, bad en 'n toilet. Daar is ook 'n groot sitarea met 'n eetarea en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Braaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 2
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Sunflower is 'n losstaande kothuis wat slaapplek bied aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskassie, 'n stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het 'n TV met DStv. Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek, 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R103, Waterford Manor, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang