2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 104 Main Road, Village Square, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Waterfront Apartment 14 is 'n eietydse see-uitsig-selfsorgwoonstel in die hartjie van Hermanus. Die woonstel is naby al die bekende kranspaadjies, restaurante, winkels en kunsgalerye.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n gedeeltelike see-uitsig en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n induksiestoof, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel en 'n Nespresso-koffiemasjien. Die eetarea het sitplek vir 2 mense, terwyl die sitkamer lugversorging, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met Netflix en WiFi-toegang het.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike dakswembad met panoramiese uitsigte, en dakparkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Karien Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 104 Main Road, Village Square, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Waterfront Apartment 14 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
104 Main Road, Village Square, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang