Waterfront Estate F13 Accommodation
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Waterfront Estate F13, Tsavorite Street, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Waterfront Estate F13 Accommodation is 'n moderne dupleks in Swakopmund, 'n kusstad in Namibië. Dit is die ideale toevlugsoord vir gesinne, paartjies of sakereisigers.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Beide badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, ingeboude braaigeriewe en 'n sitkamer met 'n slim-TV en gemaklike rusbanke. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, koffiemasjien, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir ekstra gerief.
Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi en veilige parkering. Hierdie huis is ideaal vir ontspanne vermaak en gesellige aande saam met familie of vriende.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 82
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Waterfront Estate F13, Tsavorite Street, Swakopmund, Erongo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Waterfront Estate F13, Tsavorite Street, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang