+36
Selfsorg in Tuinroete

Watermill Farm Gevlekte Ooruil Cabin House 1

4 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

10% AF!
Winteraanbod
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 18 Mei 2026 tot 31 Jul 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm 163, Brandwacht, 6506, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Watermill Farm Gevlekte Ooruil Cabin House 1 is 'n bekoorlike en rustige selfsorghouthuisie op 'n kleinhoewe in Brandwach.

Die houthuisie bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koninggrootte-bed en 'n TV. Daar is 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike sitplek.

Gaste het toegang tot 'n lieflike, sonnige dek met sitplek en braaigeriewe, waar hulle kan terugsit, ontspan en gehaltetyd saam deurbring.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Alwyn G
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and relaxing. Peaceful and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Philip V
Gesin met tieners
5.0
Great. Was baie lekker, rustige mooie omgewing. Naby Hartenbos en winkels. Hottub het goed gewerk. Sal definitief weer wil gaan.
Mrt 2026
Adel-lee V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal enige tyd weer 'n booking maak, dus waarde vir jou geld, netjies en rustig. Dus baie mooi daar, lekker.
Mrt 2026
Lezanne D
Saam met lewensmaat
5.0
Coming back soon! We had an amazing weekend here, it was peaceful and serene. The bed was comfy, the cabin was clean, and the jacuzzi w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Belinda B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasmagories. Die lugting is perfek, dit is 'n ware juweel van 'n plek.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

LeeAnn Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 75

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Farm 163, Brandwacht, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Watermill Farm Gevlekte Ooruil Cabin House 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
10 % AF
R1 100 R990
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 100
10 % AF
R1 100 R990
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 100
10 % AF
R1 100 R990
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Farm 163, Brandwacht, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf615dff6c0535782b66117b94f3626291cf6dc58ca9a736656ee7b454c91158dfcdd90d6d4fe6ec899760cceb3b45d752fe5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Farm 163 Brandwacht 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.041047094785 22.059452024442
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang