+21
Selfsorg in Tuinroete

Watermill Farm Knysna Warbler Cabin House 3

4 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

10% AF!
Winteraanbod
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 18 Mei 2026 tot 31 Jul 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm 163, Brandwacht, 6506, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Watermill Farm Knysna Warbler Cabin House 3 is 'n rustige selfsorghouthuisie op 'n kleinhoewe in Brandwacht en is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders.

Die houthuisie het 'n koninggrootte-bed en 'n TV. Daar is 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en sitplek.

Verder is daar 'n sonnige dek met sitplek en braaigeriewe. Die houthuisie word deur welige fynbos omring en bied asemrowende uitsigte.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

LeeAnn Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 72

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Farm 163, Brandwacht, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Watermill Farm Knysna Warbler Cabin House 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
10 % AF
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 200
10 % AF
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
10 % AF
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Farm 163, Brandwacht, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a246d6aef3ef94f75aabaf77eed798e7dde5ef5e47c79faed6bf74d9bd1159ec6367556699a55e57f2e0466bcadf20f038f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Farm 163 Brandwacht 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.040928 22.059318
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang