+50
Gastehuis in Karoo

Waterval Karoo Gasteplaas

  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Waterval Farm, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Waterval Karoo Gasteplaas is in die hartjie van die Witteberg-bergreeks 17 km buite Laingburg in die Wes-Kaap. Dit bied luukse oornagverblyf tussen die Kaap en Johannesburg. Die verblyf is ongeveer 270 km vanaf Kaapstad en Laingsburg is ideaal as 'n oornagplek vir reisigers van Gauteng.

Die geriewe op die plaas is superluuks en van uitstekende gehalte. Alles is nuut en het Karoo-karakter omdat baie moeite gedoen is om boumateriaal te gebruik wat by die Karoo pas. Daar is 'n verskeidenheid verblyfopsies op die plaas, van superluuks tot standaard. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die berghuisie is baie gewild en bestaan uit twee mooi groot eenhede wat selfstandig is, maar verbind is met 'n gemeenskaplike braaikombuis. Die groot Karoo-patio voor die huisie het 'n oordekte braai-area en buite in die tuin is 'n braai-area vir die sterrekykers. Die uitsig vanaf die berghuisie is uitsonderlik.

Hierdie gasteplaas is ideaal vir gaste wat die ongelooflike stilte van die Karoo wil ervaar. Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad van 12 km na die verblyf lei.

Doendinge in die omgewing sluit in bergfietsry, 4x4-voertuigroetes, staproetes, Seweweekspoort, Anysberg Natuurreservaat, Swartbergpas en die Hel met die Sutherland-sterrewag.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rieyaan N
5.0
Beautiful location in the mountains. Everything you need and more. We had an amazing stay. We were 2 families of four and the Mountain ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Pieter L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Ja, jy kry baie meer as wat jy verwag! Ons is vriendelik en persoonlik ontvang. Dis die eerste keer dat die werklikheid beter as die foto's w...
Sien meer
Des 2025
Mev S
Saam met vriende
5.0
Gerieflike verblyf in die berghuis. Ongelooflike uitsig en sterre in die nag. Fantastiese gerieflike verblyf in die berghuis. Ongelooflike uitsig oor ...
Sien meer
Sep 2025
Danie J
5.0
Pragtige ligging. Rustige nagrus. Asemrowende ligging, so tussen die koppies en berge. Baie rustig geslaap, skoon en baie netjies. Sal definitief weer...
Sien meer
Mei 2025
Matthys B
Saam met lewensmaat
4.6
Baie lekker plaasverblyf. Alles wat jy nodig het vir 'selfcater'. Baie netjies en iets anders as die gewone. Heerlik stil. Roete is egter nie so makli...
Sien meer
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Murphy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Waterval Farm, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waterval Karoo Gasteplaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 105
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 105
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 105
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Waterval Farm, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA793220e7ee4ea8d4a8397570303e7f405d1a7de52be8a28fb4acac367801360b34eaa99fe64b8371b1eb8ac47721966bee44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 105 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Waterval Farm Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.263447642583 20.764625467805
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang