Watt Views
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 53 Watt Street, Gordon’s Bay, 7150, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Watt Views is 'n lieflike selfsorgkothuis in Gordonsbaai. Dit is die ideale keuse vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing in hierdie kusvoorstad kan verken en geniet.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die tweede slaapkamer het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n stort. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n eetkamertafel en 'n TV met DStv. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n ruim buitepatio met uitsigte oor die strand en 'n braai geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Gordon's Bay-strand ongeveer 500 m weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 53 Watt Street, Gordon’s Bay, 7150, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
53 Watt Street, Gordon’s Bay, 7150, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang