+30

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Mark B
1 nag
5.0
Feb 2026

Very peaceful and relaxing. The units are very comfortable, neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Unali D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Private, secluded. It was a great stay, very good customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celine N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Die beste, rustige wegbreek plek! Wat 'n aangename plekkie! Die perfekte plek om weg te breek vir 'n rustige naweek en 'n paar aande se goeie nagrus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Dit was die ideale plek vir ons. Het nie geweet watter huisie ons in moet bly nie. Kon nie iemand daar in die hande kry nie. Een van die ander gaste kon darem help.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Lovely. The stay was nice. The rooms are beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-maine D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Rustig. Skoon. Gemaklik. Mooi. Ek is lief vir 'n woud. Die kamers is so in die middel van nêrens. Baie mooi en skoon. Lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Great relaxing place. Great place, very quiet and a great way to get away from the city without going too far. The room was clean and welcoming with little special touches that make it a great place to stay overnight. The gravel road leading to the property is not in great condition, but once on the property, it is not bad.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alewyn D
1 nag
3.8
Nov 2025

Baie skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ninette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig en stil! Baie lekker gebly. Baie rustig en stil!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

El-marie F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Sielerus in die middel van nêrens. Die kamers is aboluut pragtig. Ek het al in baie plekke oornag, maar hierdie kamer met sy badkamer en koffiestasie was die beste wat ek nog ooit beleef het i.t.v. gerief, dekor en kliëntediens. Ons het hopeloos verdwaal soontoe, wat 100% ons en Google Maps se probleem was, so ek stel voor jy kry sommer van die begin af aanwysings by die eienaars en maak nie staat op GPS'e en dinge nie, want ons is gou-gou telefonies op die regte pad gewys. Die plekkie is regtig ver van enige beskawing, maar as jy in daardie omgewing moet wees of 'n naweekwegbreek soek met geen tegnologie wat jou pla nie (die selfoonsein is nie great nie), is hierdie die plek. Aan die negatiewe kant moet ek sê die huisies is baie naby aan mekaar, maar ons was alleen tot laat in die nag, toe ons bure gelukkig stil-stil ingekom het. Omdat die plekkie ver van die "beskawing" is, is sekuriteit dalk 'n probleem. Ek dink hierdie is 'n fantastiese plek vir 'n groep familie of vriende wat net 'n naweek iewers bymekaar wil kom en baie rustig kuier. Dan gaan sekuriteit en die nabyheid van die "bure" ook nie 'n issue wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Engela
Wattle Katels
Hi El-Marie, baie dankie vir jou goeie resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons wil jou ook net gerus stel dat daar 'n wag aangestel word tydens alle oornag besprekings, die wag is gewoonlik aan diens tussen middernag tot 06:00/07:00 die oggende, maar bly wel uit sig uit van ons gaste om hul rustigheid nie te versteur nie. Die eienaars bly ook 400m van die huisies af, soos die kraai vlieg, en dus is daar altyd iemand naby, alhoewel dit steeds afgesonder voel.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Off Delmas Road/R50, Port 85 Tweefontein 413JR, Tweefontein AH, 1510, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA030376f3dc08ee41bb965ed7a13be4eb979be5abf43ddccdb1a525cc5b413fa11db2ddaea4a456640306282f3c7e0451a34a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Off Delmas Road/R50 Port 85 Tweefontein 413JR 1510 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.954177276044 28.395886040509
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang