Wattle Katels
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kamer 1
- Slegs verblyf
- Kamer 2
- Slegs verblyf
- Kamer 3
- Slegs verblyf
- Kamer 4
- Slegs verblyf
Huisreëls
Brandhout, ys, piekniek- of vingerhappies, en 'n ligte koue ontbyt kan vooraf gereël word en teen 'n addisionele koste voorsien word. Let asseblief daarop dat daar geen kombuisgeriewe op die perseel is nie, en geen yskas, eetgerei of breekware is beskikbaar nie. Die verblyf word via 'n grondpad bereik, en gaste word aangeraai om die toestand daarvan voor aankoms te bevestig, aangesien dit kan wissel na gelang van die weerstoestande.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Delmas Road/R50, Port 85 Tweefontein 413JR, Tweefontein AH, 1510, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang