WaveCave
6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 71 Nell Van Der Poll Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
WaveCave is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in Jeffreysbaai, ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Hierdie ruim eiendom bied 'n verwelkomende huislike atmosfeer met 'n sondak, 'n ontspanne branderplankry-geïnspireerde atmosfeer en pragtige see-uitsigte, wat dit die perfekte plek maak vir 'n kuswegbreek.
Hierdie huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelslaapbank, en die en suite-badkamers is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffiemasjien, en beskik oor 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en droër vir gaste se gerief. Dit strek tot by die eetarea met 'n tafel vir 6 waar gaste hul maaltye kan geniet. Die aangrensende sitkamer is ingerig met gemaklike sitplekke en 'n slim-TV met toegang tot Disney+. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is ook 'n vermaaklikheidskamer met 'n pooltafel en 'n pyltjiebord, die perfekte ontsnapping vir die jongspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 71 Nell Van Der Poll Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
71 Nell Van Der Poll Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang