10 gaste
5 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Wilger Street, Noorsekloof, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Wavecrest Wonders is 'n ruim selfsorghuis in Jeffreysbaai wat gerieflike verblyf met skilderagtige see-uitsigte bied. Hierdie huis is net 700 m vanaf die naaste strand geleë en binne stapafstand van winkels, restaurante en die bekende Super Tubes-branderplankry-area af, en is ideaal vir gesinne of groepe wat op soek is na 'n ontspanne kus-toevlugsoord.
Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 3 slaapkamers het dubbelbeddens, en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beddegoed word voorsien en kasspasie is in elke kamer beskikbaar. Een badkamer is en suite met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het ook 'n bad, toilet en wasbak, terwyl die derde badkamer 'n stort, toilet en wasbak het.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n yskas, kisvrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en maak oop op 'n balkon met see-uitsigte. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.
Buiteluggeriewe sluit 'n tuin, 'n braai-area en veilige onderdakparkeerplek in. Gaste kan ook tafeltennis in die motorhuis geniet. Die eiendom het 24 uur-sekuriteit vir ekstra gemoedsrus.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jannie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 5 Wilger Street, Noorsekloof, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
- Gaste dink Wavecrest Wonders het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Wilger Street, Noorsekloof, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang