Waybury Cottage
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Waybury Road, Bryanston, Sandton, 2191, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Waybury Cottage is in die skilderagtige voorstad Bryanston en is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat omring word deur welige bome en 'n groot tuin. Dit is ideaal vir sakereisigers, paartjies en klein gesinne, en bied 'n rustige en gerieflike toevlugsoord.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en gaste deel die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis lei na die sitarea en het lugversorging, en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en lei verder na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die stoep het lieflike sitplek en lei na die tuin. Dit is die ideale plek om met 'n boek en 'n glas wyn te ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Waybury Road, Bryanston, Sandton, 2191, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Waybury Road, Bryanston, Sandton, 2191, Gauteng
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang